Uniform

Skooluniform – School uniform

Seuns/Boys

– Vredekloof hempie en blou kortbroek
Vredekloof PT shirt and blue short pants
– Vredekloof sweetpak – tracksuit pants and top
– Vredekloof baadjie (verpligtend) –  Soft Shell Jacket (compulsory)
– Wit sokkies en oorwegend wit tekkies – White socks with predominantly         white tackies when wearing short pants
– Graad R -3 mag kaalvoet skool toe kom in die Somer – Gr R to 3 may come to school barefoot during the Summer
– Hare kort en netjies gesny – Geen “English cut/Low shade ens haarstyle sal
toegelaat word nie.
Hair must be cut short – no English cut/Low or High shade allowed
– Geen “walle” in hare gesny nie, bv kort langs die kante maar lank bo
No “step” allowed e.g. thick at top and shaved short along the sides
– Leerders word aangemoedig om die Vredekloof kep te dra veral wanneer hulle buite in die son is – Sonroom NB!
Vredekloof cap may be worn if learners are outdoors- Sunscreen NB!

Meisies/Girls – Vredekloof hempie en blou kortbroek -Vredekloof PT shirt and blue short pants
– Vredekloof sweetpak -Vredekloof tracksuit
– Vredekloof baadjie (verpligtend) -Vredekloof Soft shell jacket (compulsory)
– Wit sokkies met oorwegend wit tekkies -White socks with predominantly white tackies
– Gr R-3 leerders mag kaalvoet skool toe kom in die Somer -Gr R – 3 may come to school barefoot in the Summer
– Lang hare moet netjies vasgebind word met DONKER BLOU haartoebehore.
Long hair must be neatly tied up with NAVY hair accessories.
– Geen grimering sal toegelaat word nie -No make-up allowed
– Naels kort geknip – Nails clipped short
– Slegs ronde oorbelle (goud/silwer) sal toegelaat word -Only round solid studs (gold or silver) earrings allowed
– Leerders word aangemoedig om die Vredekloof kep te dra veral wanneer hulle buite in die son is – Sonroom NB!
Vredekloof cap may be worn if learners are outdoors- Sunscreen NB!